Die toepassing van die Q-metode van die NIPN vir poswaardering by kooperasies
Abstract
Opsomming
Die toepassing van die Q-metode van poswaardering by 13 koöperasies, bestaande uit klein, middelslag en groot koöperasies, word bespreek. Aandag word veral aan die doel en metode van ondersoek gewy. Verder word bevindinge en aanbevelings aan die verskillende direksies bespreek rakende spesifieke probleme wat ervaar is met betrekking tot die toepassing van die Q-metode en die koppeling van posgrade met salarisskale. Verskille tussen die drie kategorieë koöperasies ten opsigte van salariskurwes, oor- of onderbetaling van vergelykbare posgrade, ens. word aangedui.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

