Ergonomics in the South African manufacturing industry
Abstract
Opsomming
Die studie is daarop gemik om 'n beeld te vorm oor die toepassing van Ergonomika in die Suid-Afrikaanse vervaardigingsnywerheid. Inligting is ingesamel oor die aard van plaaslike ergonomiese aktiwiteite, die soort ergonomiese inligting wat gebruik word sowel as die wyses waarop sodanige inligting verkry word. Die resultate van die studie word oorweeg in die lig van enkele faktore wat van wesenlike belang is in die Suid- Afrikaanse konteks.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

