Assessment In The Workplace: A Competency-Based Approach
Abstract
Opsomming
Hierdie navorsing verken evaluering in die werkplek met spesieke verwysing na die gebruik van ’n bevoegdheids-gebaseerde benadering. ’n Model, wat ’n bepaalde proses vir die ontwikkeling van ’n bevoegdheidsgebaseerde evalueringsbattery voorstaan, word ook aangebied. Diemodel is afgelei uit praktiese ervaring en navorsing in die ontwikkeling van bevoegdheids-gebaseerde evalueringsbatterye en is gebaseer op ’n persoonsgeorienteerde benadering.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

