Die TAT-Z as voorspeller vir prestasiemotivering
Abstract
Opsomming
Die gebruik van die TAT-Z, 'n projeksietoets vir Swartmans, word ondersoek om prestasiemotivering veral tydens die indiensnemingsituasie te voorspel. Positiewe resultate is op 3 van die 10 kaarte (nrs. 4, 6 en 9) van die TAT-Z verkry. Aanbevelings word gemaak aangaande die aanpassing van hierdie projeksietoets ten einde meer inligting oor prestasiemotivering, bloot te lê.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

