Leerplanne in bedryfsielkunde: Opname by S.A. Universiteite
Abstract
Opsomming
'n Vraelys-opname is gemaak van die opinies van dosente oor leerplanne in Bedryfsielkunde. Voltooide vraelyste is terug ontvang van 36 dosente in Bedryfsielkunde aan 14 Suid-Afrikaanse universiteite. Inligting is verkry oor wat in die leerplanne ingesluit moet word, in watter volgorde, en hoeveel van elke deel. Die antwoorde is ontleed en die resultate wat aan deelnemende universiteite teruggevoer is vir oorweging en optrede volgens eie diskresie word hier gerapporteer. Daar word ook kortliks ingegaan op die aard, omvang en doelstellings van die vak.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

