Black workers' satisfaction with their pay
Abstract
Opsomming
Navorsing in Suid-Afrika toon dat finansiële vergoeding die belangrikste faktor in die swart werker se werklewe is. Weinig studies is egter tot dusver aangepak om veranderlikes te ondersoek wat verband hou met die loontevredenheid van swart werkers. Die huidige studie se bevindinge dui aan dat werkers wat tevrede met hul lone is in die algemeen jonger is, meer skoolopleiding het en minder finansiële afhanklikes het as ontevrede werkers. Verder skyn dit asof hulle hul lone as meer regverdigd beskou en ook loonstelsels beter verstaan as ontevrede werkers.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

