Construct Validity Of The Career Resilience Questionnaire
Abstract
Opsomming
Die konstrukgeldigheid van die CareerResilience Questionnaire (Fourie & VanVuuren,1998) is aan die hand van die gekorreleerde meervoudige-groeperingsmetode van faktorontleding ondersoek. Die resultate dui daarop dat verskeie items nie hulle hoogste faktorstruktuurkoeffisiente op die gepostuleerde faktore gehad het nie.Verder het die korrelasies tussen die faktore daarop gedui dat die gepostuleerde konstrukte nie onafhanklik is nie.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

