Sielkundige diepte-orientasie: 'n Koseptuele omskrywing en verfyning
Abstract
Opsomming
Die sielkundige diepte-dimensie as konstruk van menslike gedrag in die 4-dimensionele klassifikasieteorie van menslike gedrag (Raubenheimer, 1978) word konseptueel omskryf en afgebaken. Kognitiewe en nie kognitiewe gedragskorrelate van verskillende kognitiewe style word ook op 'n logiese wyse aan die konstruk sielkundige diepte-oriëntasie gekoppel.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

