Die Evaluering van 'n Ontwikkelings Program in Fasilitering vir studente in die Gedragswetenskappe
Abstract
Opsomming
Die doelstelling van hierdie navorsing was om ’n ontwikkelings-program in fasilitering vir studente in die gedragswetenskappe te evalueer. Fasilitering is gekonseptualiseer vanuit die persoongesentreerde benadering en die menslikepotensiaal beweging. ’n Tweegroepontwerp met voor-, na-, en na-nameting is om die program te evalueer.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

