Black consumer's attitudes towards Advertising
Abstract
Opsomming
Vraelysresponse van 'n groep halfgeletterde en ongeletterde Swartmense is ontleed met die doel om enkele gesindhede ten opsigte van advertensies te bepaal. Die nodigheid, geloofwaardigheid, doeltreffendheid en trefkrag van advertensies asook die aard van advertensiemedia is ondersoek. Betekenisvolle gesindhede kon vasgestel word en afwykings kon gedeeltelik toegeskryf word aan die samestelling van die groep wat ondersoek is.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

