Some facts and thoughts on the training and practice of Industrial Psychologists
Abstract
Opsomming
Die bydrae wat die Suid-Afrikaanse universiteite oor die dekades heen gelewer het tot die opleiding van personeelpraktisyns, en die stand van die bedryfsielkunde professie en praktyk word bespreek. Enkele dwalinge in bedryfsielkundige praktyk word nader toegelig en besweer aan die hand van internasionaal erkende norme.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

