The Contribution of F.W. Taylor to Industrial and Organizational Psychology
Abstract
Opsomming
In die artikel word getoon dat F.W. Taylor die erkende "vader van wetenskaplike bestuur" ook erkenning behoort te geniet as grondlegger van die Bedryf en -organisasiesielkunde. Sy werk op die terreine van prestasiemotivering en tevredenheid, opleiding, plasing van werkers, bestuurs- en organisasieontwikkeling en arbeidsverhoudinge het waarskynlik die werk van erkende sielkundiges op hierdie gebiede vooruitgeloop, of grondslag daarvoor gelê. Daar word tot die slotsom gekom dat alhoewel Taylor nie 'n opgeleide sielkundige was nie, hy en sy kollegas erkenning moet kry vir die praktiese implimentering van die beginsels en teorieë van die moderne Bedryf- en Organisasiesielkunde.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

