Die Subjektiewe en Objektiewe doelwitte van Arbeid
Abstract
Opsomming
Die artikel gee aandag aan die subjektiewe en objektiewe doelwitte van arbeid. Hul plek en funksie binne 'n voorgestelde geïntegreerde motiveringsmodel word eerstens aangedui. Vervolgens word die verwantskap tussen die twee doelwitte uitgelig, gevolg deur 'n bespreking van die aard van die objektiewe doel. Laastens word die invloed van moderne arbeid op hierdie doelwitte uitgestippel.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

