Die verband tussen werkbetrokkenheid en werkprestasie
Abstract
Opsomming
Die primere doel van die studie was om vas te stel of daar ’n verband bestaan tussen die werkbetrokkenheidtellings en die werkprestasie-beoordelings van werkers.’n Sekondere oogmerk was om te bepaal of werkbetrokkenheid toekomstige werkprestasie kan voorspel. Die ‘‘Alienation-Involvement Scale’’ saam met die ‘‘Comprehensive Structured Interviewing for Potential’’ is op ’n gerieflikheidsteekproef van 200 werknemers op die posvlakke vanwerkers, spanleiers en bestuurders in ’n goot vervaardigingsonderneming toegepas.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

