Information search by consumers in the Shopping Environment
Abstract
Verbruikers bekom inligting deur 'n verskeidenheid bronne buite en binne die winkelomgewing te raadpleeg. Hierdie artikel ondersoek die implikasies van sulke bronne vir implementering van doeltreffende markstrategie deur inligtinginwinningsgedrag by hipermarkkopers in twee produkklasse te vergelyk. Die studie toon dat 69.5 persent van kopers uit die totale steekproef slegs een winkel besoek het voor die koop. Resultate toon verder dat verbruikersdominante-bronne (invloed van familie, vriende of bure) meer dikwels geraadpleeg is as markdominante-bronne (gedrukte en oudiovisuele reklame, bevorderings binne die winkel, vertonings en persoonlike verkope) voor die koop. Hierdie bevindinge stem ooreen met resultate behaal uit ‘n vroeëre studie.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

