'n Evaluering van die 6M-Simulasie opleidingkursus vir oningewyde swart werkers
Abstract
Opsomming
'n Evaluering van die 6M-Simulasie Opleidingskursus word bespreek met verwysing na die bemeestering van kursusinhoud, die invloed van opleiding op werkprestasie en reaksie van kursusgangers. Resultate dui op 'n beduidende toename in kennis ongeag tussenkomende veranderlikes soos ouderdom, opvoedkundige kwalifikasies, jare diens, huistaal, geboorteplek en werkkategorie. 'n Positiewe reaksie op 34 vrae wat verband hou met die werksituasie, en op die kursusinhoud en opleidingstegnieke word ook gerapporteer.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

