Enhancing Service Production And Service Quality
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel werp lig op’n moontlike strategie om diensproduksie en -kwaliteit te bevorder deur die rapportering van’n eksploratiewe pos-opname onder ’n steekproef van 1000 handelsbankkliente. Dit het duidelik geword deur die gebruik van formele en informele strategiee«om kliente te sosialiseer dat diensverskaffers hulle kliente se persepsie van dienskwaliteit positief kon beinvloed.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

