Die meting van sistematiese tydorientasie as 'n sielkundige konstruk van Beroepsgedrag
Abstract
Opsomming
Met hierdie navorsing is gepoog om 'n persoonsbeeld van 'n individu met ‘n sistematiese tydoriëntasiestyl saam te stel, en om 'n verfynde instrument vir die meting van sistematiese tydoriëntasie te ontwikkel. Resultate toon dat die vraelys wel 'n bevredigende interne bestendigheid het en ook as ‘n verfynde instrument vir die meting van sistematiese tydoriëntasie beskou kan word.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

