Original Research

Die ontwikkeling van 'n Organisasie Diagnostiese vraelys

A. M. Verwey
SA Journal of Industrial Psychology | : Perspectives on Industrial Psychology| a367 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajip.v0i0.367 | © 1985 A. M. Verwey | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 November 1985 | Published: 29 November 1985

About the author(s)

A. M. Verwey, Randse Afrikaans University, South Africa

Full Text:

PDF (361KB)

Abstract

The main objective of this study is the development of a questionnaire which can be used to diagnose the functioning of organisations. Factor- and item analyses confirmed the conceptual model to a large extent. The high degree of internal consistency of the questionnaire, lends at least initial support for the construct validity of the model.

Opsomming
Die hoofdoel met hierdie studie is die ontwikkeling van 'n vraelys wat vir die diagnose van 'n organisasie se funksionering gebruik kan word. Op grond van 'n oorsig van die literatuur is eers 'n model van organisasiegedrag ontwikkel. Hierdie model dien as basis vir die vraelys wat deur 'n steekproef, geneem uit verskeie organisasies, voltooi is. Deur item- en faktorontledings word die aard van die konsepsuele model waarop die vraelys baseer is, in 'n groot mate bevestig. Die hoë interne konstantheid van die vraelys verleen tentatiewe ondersteuning vir die aanname dat die model oor 'n hoë mate van konstrukgeldigheid beskik.


Keywords

ontwikkeling; organisasie diagnostiese; vraelys

Metrics

Total abstract views: 3550
Total article views: 2647


Crossref Citations

No related citations found.