Leierskapstyl en die lerende organisasie
Abstract
Opsomming
Die daarstel van ’n lerende organisasie deur bedryfsleiers word toenemend belangrik in die hedendaagse hoogskompeterende omgewing. In hierdie studie is gefokus op die mate van beinvloeding wat die evolusie van organisasies, soos deur hul relatiewe vlak van demokratiese leierskapspraktyke (leierskapstyl) bepaal, op die daarstelling van’n lerende organisasie het.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

