Rejoinder To Article By De Bruin And Lew: Construct Validity Of The Career Resilience Questionnaire (CRQ)
Abstract
Opsomming
Hierdie repliekword voorgehou na aanleiding van’n ontleding deur De Bruin en Lewwat op die 1998-publikasie van Fourie enVanVuuren aangaande die konstruk loopbaangehardheid, gebaseer is.Respons op die kommentaar en aanbevelings deur De Bruin en Lew aangaande die konstrukgeldigheid van die Loopbaan-gehardheidsvraelys (LGV) word voorgehou in terme van die teoretiese basis van die LGV, die metodologie wat gebruik is, die inhoudsgeldigheid van die LGV, die instrument se konstrukgeldigheid, steekproefverwante vraagstukke, asook ’n perspektief op die toekoms van die instrument.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

