The Relationship Between Career Patterns And Personality Types
Abstract
Opsomming
Hedendaagse loopbaannavorsing beklemtoon die behoefte aan loopbaanberadingspraktyke wat individue kan help omdie verskuiwing van liniere loopbaanvoorkeure na nie-liniere loopbaanpatrone te maak.‘n Loopbaanberadingsraamwerk wat selinsig in persoonlike motiewe en persoonlikheids-voorkeure fasiliteer blyk individue te help om die innerlike gevoel van rigting en identiteit te ontwikkel om nuwe loopbaanpatrone as uitdagings vir persoonlike groei te beskou.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

