Original Research
The relationship between organisational climate and salutogenic functioning
Submitted: 20 September 2002 | Published: 20 September 2002
About the author(s)
F. Cilliers, UnisaS. Kossuth, Unisa
Full Text:
PDF (107KB)Abstract
Opsomming
Organisasieklimaat, gedefinieer as psigologiese atmosfeer, is gemeet deur middel van 14 klimaats- en vier bestuursondersteuningsdimensies. Salutogeniese funksionering, wat verwys na die oorsprong van psigologiese gesondheid, is gemeet as die konstrukte sin vir koherensie, selfgenoeg-saamheid en lokus van kontrole. ’n Verteenwoordigende steekproef van 245 mynpersoneel is gebruik. Klimaat korreleer beduidend met sin vir koherensie en lokus van kontrole en hierdeur, met selfgenoegsaamheid. Daar word aanbeveel dat Bedryfsielkundiges as fasiliteerders kan optree in die verbetering van organisasieklimaat, deur die vlak van salutogeniese funksionering by bestuurders en personeel te monitor en te verhoog.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 4001Total article views: 4931