The relationship between personality traits and vocational interests
Abstract
Opsomming
Hierdie studie het ondersoek ingestel na die verband tussen beroepsbelangstellings en basiese persoonlikheidstrekke. Die 19 belangstellingsvelde van die 19-Veld-belangstellings-vraelys is aan die hand van ’n faktorverlengingsontleding met die tweede orde faktore van die 16-Persoonlikheids-faktorvraelys in verband gebring. Die resultate dui daarop dat ekstroverte geneig is omin veldewat sosiale kontak en die beinvloeding vanmense behels, belang te stel. Emosioneel sensitiewe individue is geneig om in kunssinnge en taal verwante velde belang te stel. Onafhanklike individue is geneig om in kreatiewe denke belang te stel. Die implikasies van die resultate vir loopbaanvoorligting word bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

