Confirmatory Factor Analysis Of The Career Development Questionnaire And The Career Decision-Making Self-Efficacy Scale For South African High School Students
Abstract
Opsomming
Hierdie studie het ondersoek ingestel na die konstrukgeldigheid van die Loopbaanontwikkelingsvraelys en die Loopbaan-besluitneming-selfdoeltreffendheidskaal vir Graad 12 leerlinge van ‘n lae sosio-ekonomiese gebied. Die resultate van bevestigende faktorontledings het ondersteuning gebied vir die konstrukgeldigheid van die twee vraelyste as meetinstrumente van onderskeidelik loopbaanvolwassenheid en loopbaanbesluit-nemingselfdoeltreffendheid.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

