The stability of, and relationship between, learning orientation and learning style
Abstract
Opsomming
Die stabiliteit van leerorientasie, soos deur Knowles geformuleer, en van leerstyl, soos deur Kolb gekonsep- tualiseer, word in die studie ondersoek. Daar is ook 'n poging aangewend om te bepaal of daar 'n verband tussen orientasie en styl is. Die resultate dui daarop dat leerorientasie betekenisvol verander het. By 'n aanvaarbare leertaak was 'n andragogiese orientasie dominant, terwyl 'n betekenisville verandering na 'n pedagogiese orientasie by 'n onaanvaarbare leertaak waargeneem is. Ofskoon leerstyl ook betekenisvol verander het, kon 'n beduidende verband nie tussen leerorientasie en leerstyl gevind word nie. Die teoretiese en praktiese implikasies van die bevindinge word kortliks bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

