Die semantiese differensiaal as telefoonopnametegniek
Abstract
Opsomming
Die openbare beeld van 'n organisasie speel 'n belangrike rol in die sukses daarvan aangesien dit deurentyd bepaal of die omgewing gunstig of ongunstig daarteenoor reageer. Dit is gevolglik belangrik dat bestuur kennis neem van die openbare beeld van sy organisasie en hoe daardie beeld bepaal kan word. Met hierdie studie is twee houdingskale ('n Likert-tipe posvraelys en 'n Semantiese Differensiaal-tipe telefoonvraelys) wat in die bepaling van 'n openbare beeld gebruik word, vergelyk. Die bevindinge dui daarop dat 'n aangepaste Semantiese Differensiaal met sukses gebruik kan word in telefoononderhoude.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

