The personality profile of a successful sales representative in the liquor industry
Abstract
Opsomming
Uit die relevante literatuur blyk dit duidelik dat die kenmerke van die verkoopsverteenwoordiger in die algemeen en sypersoonlikheidsprofiel in die besonder nie duidelik ornlyn is nie. Die doelwit van hierdie studie was om groter duidelikheid in die verband te verkry. Twee instrumente is in die ondersoek gebruik nl. die Suid-Afrikaanse Persoonlikheidsvraelys en die Thurstone Temperament Schedule. Hierdie instrumente is geadministreer aan 'n steekproefvan 45 verkoopsverteenwoordigers in die drankbedryf en daar is bevind dat suksesvolle en minder suksesvolle verkoopsverteenwoordigers statisties gedifferensieer kan word in terme van hul persoonlikheidsprofiele.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

