The application of personal computers in psychometric testing
Abstract
Opsomming
Die gebruik van persoonlike rekenaars vir .psigometriese toetse word as doeltreffende, goedkoop, gebruikerriendelike en betroubare werktuie vir navorsing en opieiding beskou. Hulle bled 'n aantal belangrike voordele aan vir toetslinge asook toetsleiers. Persoonlike rekenaarondersteunde toetsprogramme behels die voorligting van toetslinge, die vertoning van toetspatrone, die outomatiese evaluering van toetsresultate, outomatiese dataversameling asook statistiese dataverwerking. Toetsresultate kan gestoor, met standaardwaardes vergelyk en in verskeie formate uitgedruk word. Die toetsleier se werkbelading word deur middel van gebruikervriendelike programmering tot 'n minimum verminder en hy word ook van routine take bevry. Verdere voordele soos buigsaamheid en lae koste word ook beklemtoon.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

