'n Multidimensionele skaleringstudie van personeelkonsultantgroepe in Suid Afrika
Abstract
Opsomming
Tien 12x12 simmetriese dissimilariteitsmatrikse van interpersoneelkonsultante-beoordelings is onderwerp aan matriksgeweegde multidimensionele skating. Vektor n "ideal point" modelle is gebruik om voorkeur en konsultantattribute met die groepstimulusruimte in verband te bring. Resultate dui daarop dat die hipotetiese ideate konsultant betekenisvol verskil van bestaande konsultantaanbiedinge en dat daar 'n element van inkongruensie bestaan tussen die attribute wat spontaan na vore tree by onderlinge vergelyking van konsultantgroepe en die kritieke attribute soos deur die literatuur geidentifiseer. Aanbevelings vir verdere studie word gemaak.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

