Black managers' career advancement in a multicultural society
Abstract
Opsomming
Soos in Amerika, toon swart bestuurders in blank-beheerde ondernemings in Suid-Afrika, nie 'n besonder snelle loopbaanvordering nie. Die gemeenskaplike tendens word egter deur verskillende faktore in die twee lande veroorsaak. Die onderskeie teoretiese modelle waarop Suid-Afrikaanse navorsing gebaseer is, naamlik fisiese omgewingsteoriee, kulturele hipoteses, 'n personologie-benadering, en organisatoriese sisteemteorie, word bespreek en gekontrasteer.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

