Prestasiebeoordeling: 'n Faktoranalitiese geldigheidstudie
Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was die geldigheidsbepaling van 'n algemene prestasiebeoordelingstelsel deur die toepassing van faktorontleding. Daar is bevind dat die prestasiebeoordelingstelsel wel oor 'n aanvaarbare mate van algemene geldigheid beskik, veral sover dit konstrukgeldigheid aangaan, en dat die drie konstrukte, bestuurs-, werks- en aanpassingsvermoe, wel tot 'n bevredigende mate deur die betrokke meetinstrument geevalueer kan word.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

