Focus groups in organizational research
Abstract
Opsomming
Fokusgroepe word algemeen in bemarkingsnavorsing aangewend. In hierdie studie word 'n toepassingvan die fokusgroeptegniek in die konteks van 'n opname binne 'n organisasie beskryf. Nege fokusgroepbesprekings is gevoer tydens die beplanningstadium van 'n opname wat binne 'n Suid-Afrikaanse vervaardigingsonderneming gedoen is. Die doel van die opname was om die persepsies van werknemers teenoor die bestaande personeel- en bestuursontwikkelingsbeleid en -praktyke van die maatskappy te bepaal. Veertien temas is deur middel van 'n inhoudontleding gei'dentifiseer. Twee hiervan het aspekte aangedui waaroor bestuur beginselbesluite t.o.v. die opname sou moes neem. Die ander het probleemareas aangedui wat by die ondersoek selfingesluit behoort te word. Sodoende het die fokusgroepe inligting verskafwat vir die latere vraelysopname belangrik was.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

