The validation of furnham's locus of control scale for a black Southern African group
Abstract
Opsomming
Hierdie is 'n repliseringstudie om die geldigheid (faktorstruktuur) en die betroubaarheid (alfa interne konsekwentheid en toets-hertoetsbetroubaarheid) van Fumham se "Economic Locus of Control Scale" (ELOC) op 'n Suider Afrikaanse swart groep te ondersoek. Drie faktore is onttrek, naamlik 'n "Interne" faktor, 'n "Kans"-faktor en 'n "Magtige Ander Persone"-faktor. Alfa koeffisiente en toets-hertoets koeffisiente dui aanvaarbare betroubaarheid aan. Moontlike redes vir verskillende patrone van beantwoording asook toepassingsmoontlikhede word bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

