Die verband van leerprosesveranderlikes met leersukses
Abstract
Opsomming
Die hoofdoel van die onderhawige studie was om te bepaal of daar ‘n verband tussen die konstrukte“betekenisoriëntasie"? (dieptebenadering tot leer), “transformasionele begrip"? en “selfregulering"? in die afstandsonderrigkonteks (TV-leer) bestaan. ‘n Ewekansige steekproef van 1951 deelnemers geneem uit ‘n groot finansiële instelling het 263 bruikbare vraelyste opgelewer. Die response op 167 items is aan faktor- en itemontledings onderwerp. Daarna is die interver-wantskappe tussen die leerprosesveranderlikes, naamlik “benadering tot leer"?, “begrip van leer"? en regulering-strategieë"? bepaal.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

