Construction of behaviourally anchored rating scales (BARS) for the measurement of managerial performance
Abstract
Opsomming
Gedragsgeankerde skale (BARS) is oorspronklik ontwikkel as indekse van verandering, en om die vergelykbaarheid tussen beroordelings van verskillende beoordelaars te verhoog. In hierdie studie is BARS vir 'n groothandelaar in die drankbedryf ontwikkel ten einde te dien as 'n onafhanklike kriterium in die validering van hulle takseersentrum; om die invloed van ontwikkelingsaktiwiteite op die vaardigheidsvlakke van deelnemers aan die takseersentrum te meet; en as 'n diagnostiese hulpmiddel in die indentifisering van ontoereikende prestasie. 'n Stap-vir-stap beskrywing van die vier stadia in die ontwikkeling van BARS word gegee, met voorbeelde van werklike skale vir die finale stappe.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

