Validation of an assessment centre against bars: An experience with performance related criteria
Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie studie is om die geldigheid van 'n takseersentrum vir middelbestuur te bepaal. Vir die doel is gedragsgeankerde skale as kriterium spesiaal ontwikkel. Die resultate dui op die geldigheid van hierdie takseersentrum en verleen addisionele steun aan die argument dat takseersentrums wel prestasiekriteria (viz a viz potensiaal/bevorderingskriteria) voorspel. Die geldigheidskoeffisiente van die onderskeie bestuursdimensies word aangetoon.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

