Die sintetiese bepaling van organisasiedoeltreffendheid
Abstract
Opsomming
In the artikel word die ontwikkeling van 'n vraelys om organisasiedoeltreffendheid te meet beskryf. Die meting van organisasiedoeltreffendheid word in die studie vanuit 'n organisasiekultuur perspektief benader. Die itemontledingsgroep het bestaan uit 112 middelvlakbestuurders in die mynbedryf. Vir die bepaling van die faktor struktuur van die vraelys is 230 middelvlakbestuurders betrek. Die oorspronklike 72 items is met 11 items verminder op grond van lae item-totaal korrelasies. Vier hoofkonstrukte is deur die vraelys gemeet waaraan die volgende voorlopige benamings gegee is: Kommunikasie na binne, kommunikasie na buite, organisasiestruktuur en produktiwiteit.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

