Problem drinking at year-end staff parties
Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om die struktuur vanjaarlikse afsluitingsfunksies in 'n aantal Suid-Afrikaanse organisasies te ondersoek en vas te stel watter rol alkohol by sulke geleenthede speel - en in watter mate dit aanleiding kan gee tot drankmisbruik. 'n Vraelys is vir hierdie doel ontwikkel en by 89 organisasies afgeneem. Die resultate dui daarop dat die voordele voortspruitend uit afsluitingsfunksies swaarder weeg as die nadele as gevolg van moontlike drankmisbruik.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

