Career maturity of black, coloured and white university students
Abstract
Opsomming
Die mate van volwassenheid van loopbaangesindhede onder swart, blanke en kleurlingstudente is met mekaar vergelyk. Daar is bevind dat swart studente laer volwassenheidpunte-tellings as hulle kleuriing- en blanke ewekniee behaal. Die resultaat kan toegeskryf word aan kulturele verskille, 'n andersoortige blootstelling aan die arbeidswereld en verskille in opvoedkundige agtergrond. Die bevindings dui op 'n behoefte aan ingryping in die loopbaanontwikkeling van kleurling- en swart bevolkingsgroepe.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

