Career anchor profiles of a sample of business and professional women
Abstract
Opsomming
Die loopbaanankers van 'n steekproef van 95 sake- en beroepsvroue is bestudeer deur middel van die "Career Orientations Inventory" (DeLong, 1982). Die steekproef het die volgende hierargie van loopbaanankers getoon: Diens, Verskeidenheid, Sekuriteit (organisatories), Bestuursbevoegdheid, Outonomie, Identiteit, Tegnies/funksionele bevoegdheid, Entrepreneurskap en Sekuriteit (geografies). 'n Paar beduidende verskille in loopbaanankerprofiele het tussen die onderskeie beroepsgroepe voorgekom. Die implikasies van die bevindings ten opsigte van loopbaanbeplanning in ondernemings word bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

