Necessity for a comprehensive psychometric policy within an organization
Abstract
Opsomming
Psigometriese toetsing is 'n belangrike, waardevolle, algemene en wetlik beskermde aktiwiteit in Suid-Afrika. Binne organisatoriese verband word 'n psigometriese beleid benodig om hierdie aktiwiteit te lei en rig. Die doel van hierdie artikel is om aan te toon hoe die behoefte aan sodanige beleid in 'n organisasie vervul kan word. Die artikel verloop soos volg: eerstens, word die plasing van 'n psigometriese beleid binne die algemene menslike hulpbronbestuur van die organisasie bespreek; tweedens, word 'n definisie van die begrip "psigometriese beleid" en die doelwitte daarvan gegee; derdens, word 'n voorgestelde inhoud vir sodanige beleid aan die orde gestel; uierdens, word 'n metode aangedui waarvolgens hierdie beleid daargestel kan word; en laastens, word die rol van die sielkundige in hierdie area aangedui.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

