Loopbaanbeplanningspraktyke binne 'n universiteitskonteks
Abstract
Opsomming
Die uitdagings wat die nastrewing van hoer doelwitte aan die Universiteit stel, noodsaak die noukeurige beplanning en uitvoering van toepaslike mensekragontwikkelingsaksies. In hierdie artikel word die belangrikheid van hierdie aksies ter ondersteuning van gestelde strategiee in oenskou geneem. Huidige mensekragbeplanningspraktyke word aan die hand van 'n model geevalueer ten einde die waarde van die praktyke ter bereiking van die Universiteit se gestelde doelwitte en missie te bepaal.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

