Die blanke werkskuwe in Suid-Afrika: Enkele biografiese kenmerke
Abstract
Opsomming
Aan die hand van 'n literatuurstudie word 'n beeld opgebou van, en hipoteses ontwikkel oor die biografiese kenmerke van die werkskuwe. Hierdie kenmerke word dan empirics vergelyk met die van die normaalwerkende persoon. Die resultate toon aan dat Suid-Afrikaanse werkskuwes beduidend van normaal-werkende persone verskil wat betref affektiewe (emosionele), konatiewe (wils), sosiale, intellektuele en fisiese funksionering.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

