Original Research

’n Ondersoek na die bronne van werkstevredenheid en werkstres onder middelvlakbestuurders in die Wes-Kaap

S. C. Strydom, J. C. Meyer
SA Journal of Industrial Psychology | Vol 28, No 2 | a51 | DOI: https://doi.org/10.4102/sajip.v28i2.51 | © 2002 S. C. Strydom, J. C. Meyer | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 20 September 2002 | Published: 20 September 2002

About the author(s)

S. C. Strydom, Universiteit van Stellenbosch
J. C. Meyer, Universiteit van Stellenbosch

Full Text:

PDF (137KB)

Abstract

The general aim of the study is to investigate the different attitudes and perceptions of middle level managers with regard to sources of job satisfaction, sources which contribute to job dissatisfaction, and to job stress. In this regard it was decided to make use of triangulation by which qualitative and quantitative research methods are used. Thematic analysis is used on the qualitative level to identify the possible sources of job satisfaction, dissatisfaction and job stress. This method is quantitatively supported by a determination of the frequencies and percentages of subject responses by means of semi structured interviews. On the qualitative level it was found that the experience of success is rated as the most important source of job satisfaction and that interpersonal relationships are the most significant source of job dissatisfaction. Finally it seems that work expectations/ demands appear to be the major source of job stress.

Opsomming
Die algemene doelstelling van die studie is om ondersoek in te stel na die verskillende houdings en persepsies van middelvlak-bestuurders rakende werkstevredenheid, sowel as die bronne wat bydra tot werkstres en werksontevredenheid. In dié verband is besluit om van triangulasie gebruik te maak. Op die kwalitatiewe vlak word tematiese analise gebruik om potensiële bronne van werkstevredenheid, ontevredenheid en werkstres te identifiseer. Hierdie metode word verder kwantitatief ondersteun deur ‘n bepaling van frekwensies en persentasies van subjekte se reponse wat uit semi-gestruktureerde onderhoude verkry is. Op die kwalitatiewe vlak blyk dit dat die ervaring van sukses die grootste bron van werkstevredenheid is en dat interpersoonlike verhoudings die bron is wat die meeste bydra tot ontevredenheid. Verder blyk dit dat werksverwagtinge/-eise die grootste bron van werkstres is.


Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 4063
Total article views: 5646


Crossref Citations

No related citations found.