Persepsies t.o.v. die sosio-politieke rol van vakbonde, stakings en vakbonddemokrasie
Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie ondersoek was om die persepsies van vakbondlede en die breer publiek t.o.v. die sosio-politieke rol van sogenaamde "emergent" vakbonde1 te peil. Daar is ook gepoog om vas te stel of die "emergent" vakbonde as demokratiese organisasies beskou word, al dan nie. Die bevindinge van hierdie ondersoek was dat die respondente 'n posihewe siening van stakings en die sosio-politieke rol van vakbonde het. Verder word die genoemde vakbonde ook as demokratiese organisasies beskou.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

