Die voorspellingswaarde van die takseersentrum: 'n Oorsig
Abstract
Opsomming
Verskynsels soos die opkoms van die professionele bestuurder, industrialisering en stygende werkerverwagtinge het meegebring dat die kollig die afgelope paar dekades al hoe meer op bestuurders as sleutelberoepskategone geplaas is. In hierdie verband het veral die takseersentrum aandag gekry as 'n metode vir die identifisering van bestuurs- potensiaal 'n Kort oorsig van die betrokke navorsingsliteratuur toon egter lae voorspellingsvariansiesyfers vir die takseersentrum aan. Hierdie feit, tesame met die beperkte fokus van die takseersentrum, noodsaak, onder andere, 'n wyer navorsingsperspektief wat ook ander relevante werk- en nie-werkverwante faktore msluit.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

