Predicting holland occupational codes by means of paq job dimension scores
Abstract
Opsomming
Ondersoek is ingestel om Holland se kodes vir Suid- Afrikaanse beroepe op 'n praktiese en ekonomiese wyse te bekom deur hulle van inligting oor die aard van die beroep (soos verkry met behulp van die Position Analysis Questionnaire) af te lei. 'n Diskriminantontleding het getoon dat die beroepe op grond van die PAQ-inligting duidelik volgens die hoofberoepsgroepe van hulle Amerikaanse kodes onderskei kan word. Verder is regressievergelykings ontwikkel om beroepe se gemiddelde Self-Directed Search-tellings op grond van hulle PAQ-inligting te voorspel.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

