Type a behaviour pattern and performance as insurance representative
Abstract
Opsomming
Die deelnemers was 155 assuransieverteenwoordigers en 116 van hulle wat een jaar later nog in dieselfde pos was. Die prestasiekriterium het kommissie op polisse en annuiteite verteenwoordig; gegewens is vir die jaar van toetsing en die volgende jaar verkry. Jenkins se Aktiviteitsvraelys is toegepas. Die Tipe A (X == 6.26; SA - 790) was nie buitengewoon hoog nie. Die Faktor H-telling het r (114) - 0,23, p - 0,05 met die kriterium vir die tweede jaar gekorreleer; geen ander tellings het beduidend met die kriteriumtellings gekorreleer nie. Dit lyk onwaarskynlik dat intervensies om Tipe A-gedrag om gesondheidsredes te verminder besigheidsprestasie sal verlaag.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

