Die navorsingsprestasie van akademici in Suid-Afrika
Abstract
Opsomming
Nieteenstaande die multidimensionaliteit van navorsingsprestasie, is universiteitsbesture geneig om wetenskaplike bydraes as 'n enkele prestasiedimensie uit te sender. Die wenslikheid van 'n eensydige benadering tot die meting van navorsingsprestasie word derhalwe bevraagteken. Hierdie artikel het ten doel om ondersoek in te stel na (a) die stand van navorsingsprestasie by akademici en (b) die geldigheid van wetenskaplike bydraes as 'n voorspeller van navorsingsprestasie. Die resultate toon aan dat meer onder- as gemiddelde rot bogemiddelde presteerders aangetref word en dat wetenskaplike bydraes 'n sterk voorspeller van die meeste ander navorsingsdimensies is. Dit is derhalwe nie eensydig om hierdie dimensie as 'n prestasiemaatstaf uit te sender nie.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

